Hillary Kus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Hillary Kus is die gedeelte van die kus van Antarktika langs die westelike marge van die Ross Ysbank tussen Minna Bluff en Selborne-Kaap. Dit is genoem in 1961 deur die Nieu-Seelandse Antarktiese Pleknaamkomitee na sir Edmund Hillary, die leier van die Nieu-Seelands geselskap van die Statebond Trans-Antarktiese Ekspedisie, 1956-58. Verskeie Nieu-Seelandse geselskappe het gedetailleerde opnames van gedeeltes van hierdie kus uitgevoer en roetes pionier naby Skelton Gletser en Darwin Glester na die polêre plato.[1]
Meer inligting Vernoem na, Kontinent ...
Vernoem na | Edmund Hillary![]() |
---|---|
Kontinent | Antarktika![]() |
Land | geen waarde![]() |
Geleë in administratiewe eenheid | Antarktiese verdragsgebied![]() |
Geografiese ligging | 79°20′0″S 161°0′0″E![]() |
Sluit