Hiva-Oa
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hiva-Oa is ’n munisipaliteit in Frans-Polinesië, ’n oorsese gebied van Frankryk in die Stille Oseaan. Dit is deel van die Marquesaseilande.
Kitsfeite Geografie, Administrasie ...
Hiva-Oa | |
---|---|
’n Nasa-foto van Hiva Oa | |
Geografie | |
Ligging | Stille Oseaan |
Koördinate | 9°45′S 139°0′W |
Argipel | Marquesaseilande
|
Oppervlakte | 316 vk km |
Hoogste punt | Berg Temetiu 1 213 m |
Administrasie | |
Frankryk | |
Oorsese gebied | Frans-Polinesië
|
Demografie | |
Bevolking | 2 190
|
Sluit
Die munisipaliteit Hiva-Oa bestaan uit die eiland Hiva Oa self (316 km2), wat die hele bevolking bevat, en twee onbewoonde eilande:
- Mohotani, 18 km suid van Hiva Oa
- Fatu Huku, 31 km noord van Hiva Oa
Die administratiewe hoofdorp is Atuona, in die suide van die eiland Hiva Oa.