Holland was oorspronklik 'n graafskap van die Heilige Romeinse Ryk wat uiteindelik een van die sewe Nederlande van die Republiek geword het. Holland was die belangrikste en rykste van die sewe en die tuiste van die VOC (saam met Zeeland). Deur sy rykdom het die provinsie die republiek polities gedomineer. Ná die tyd van Napoleon is Holland verdeel in die twee huidige Nederlandse provinsies: Noord-Holland en Zuid-Holland.

Thumb
Die graafskap Holland ~1350
Thumb
Wapenskild van Holland

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.