Noord-Holland

provinsie van Nederland From Wikipedia, the free encyclopedia

Noord-Hollandmap
Remove ads

Noord-Holland (Wes-Fries: Noard-Holland) is een van die 12 provinsies van Nederland en is in die noordweste geleë. Die provinsie het 'n bevolking van sowat 2 953 000 in 2023 gehad en beslaan 'n totale oppervlakte van 4 092 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 1109 inwoners per km² land. Die hoofstad is Haarlem en die grootste stad is Amsterdam.

Kitsfeite Noord-Holland, Land ...
Thumb
Volendam se hawe
Thumb
Nasionaal Park Kennemerland
Remove ads

Groot stede

  • Hoorn
  • Medemblik
  • Monnickendam
  • Schagen
  • Zaandam

Munisipaliteite

Noord-Holland bestaan sedert 24 Maart 2022 uit 44 munisipaliteite:

Meer inligting Munisipaliteite, Inwoners (2023) ...
Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads