From Wikipedia, the free encyclopedia
In vino veritas is 'n bekende Latynse frase. Dit beteken Daar is waarheid in wyn. Die frase word dikwels aan Gaius Plinius Secundus die Ouere toegedig, [1]
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die frase word soms voltooi met, "In vino veritas, in aqua sanitas", wat beteken, "In wyn is daar waarheid, in water is gesondheid."
Die frase dui skynbaar op die omstandighede waar mense alkohol drink hul inhibisies verloor en sê wat hulle regtig dink (d.w.s. die waarheid).
Plinius die ouere, wat die frase eerste geuiter het, het dit 'n gesegde genoem. Die oudste bekende bron vir die gesegde is die Griekse digter Alcaeus. Die Romeinse geskiedkundige Tacitus vertel van die Germane wat altyd wyn gedrink het wanneer hul vergader het omdat hulle geglo het dat 'n mens nie iemand doeltreffend om die bos kan lei as 'n mens dronk is nie.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.