J.C. Kannemeyer
Suid-Afrikaanse skrywer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Prof. John Christoffel Kannemeyer (*31 Maart 1939, Robertson – †25 Desember 2011, Stellenbosch) was 'n akademikus, letterkundige en skrywer. Hy is veral bekend vir die biografieë wat hy geskryf het, onder andere die lewensverhale van D.J. Opperman, C.J. Langenhoven, C. Louis Leipoldt, Jan Rabie en Uys Krige. Hy het enkele dae voor sy dood sy laaste biografie, oor die Nobelpryswenner J.M. Coetzee, voltooi.[1][2]
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
J.C. Kannemeyer | |
---|---|
Gebore | John Christoffel Kannemeyer 31 Maart 1939 Robertson |
Sterf | 25 Desember 2011 Stellenbosch |
Titel | Skrywer, akademikus |
Sluit