Jacques Lacan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jacques Lacan (13 April 1901 - 9 September 1981) was 'n Franse psigiater en psigoanalis wat beroemd geword het vir sy sogenaamde "terugkeer na Freud" en die diktum dat die onderbewuste gestruktureer is soos 'n taal.
Kitsfeite Geboortenaam, Gebore ...
Jacques Lacan | |
Geboortenaam | Jacques Marie Émile Lacan |
---|---|
Gebore | 13 April 1901 Parys, Frankryk |
Oorlede | 9 September 1981 (op 80) Parys, Frankryk |
Nasionaliteit | Frankryk |
Vakgebied | Psigoanalise |
Beïnvloed deur | Sigmund Freud, Martin Heidegger, Claude Lévi-Strauss, Karl Marx |
Invloed op | Alain Badiou, Luce Irigaray, Julia Kristeva, Jacques-Alain Miller, Slavoj Žižek, Éric Laurent |
Sluit
Sy belangrikste invloede, benewens Freud, was die strukturele linguïstiek van Ferdinand de Saussure. Lacan is steeds invloedryk in literêre teorie, filmstudies, geslagstudies en die sielkunde.