From Wikipedia, the free encyclopedia
Jan Scholtz (20 Oktober 1938 – 20 Junie 2015) was 'n Suid-Afrikaanse draaiboekskrywer, regisseur en vervaardiger van rolprente en verskeie TV-reekse. Hy was die skrywer en/of regisseur van 20 vollengte rolprente. Hy is in 2015 in Johannesburg aan longontsteking oorlede.
Jan Scholtz | |
Geboortenaam | Hendrik Jan Scholtz |
---|---|
Geboorte | 20 Oktober 1938 Noupoort |
Sterfte | 20 Junie 2015 (op 76) Johannesburg |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Regisseur, vervaardiger, draaiboekskrywer |
Rolprente | 'n Sondag in September Die Winter van 14 Julie Die Eensame Vlug Herfsland Kiepie en Kandas April 1980 Skelms Diamant en die Dief The Emissary Paradise Road |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
As draaiboekskrywer:
As regisseur:
As vervaardiger:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.