Jannie Marais
politikus / From Wikipedia, the free encyclopedia
Johannes Henoch (Jannie) Marais (8 September 1851 – 30 Mei 1915) was 'n kampvegter vir Afrikaans en filantroop wat die stigting van die Universiteit van Stellenbosch moontlik gemaak het.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Jannie Marais | |
---|---|
Gebore | Johannes Henoch Marais 8 September 1851 Stellenbosch |
Sterf | 30 Mei 1915 Montagu |
Kinders | Geen |
Sluit