Montagu
From Wikipedia, the free encyclopedia
Montagu is 'n dorp in die Klein Karoo in die Wes-Kaap. Die dorp lê op die R62-roete en het ongeveer 15 000 inwoners. Die dorp is die hoofstad van die Langebergvallei. Die vallei is tussen die Langeberg (suid) en Waboomsberge (noord).
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Montagu | |
---|---|
'n Straat in Montagu | |
Koördinate: 33°47′S 20°7′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Kaapse Wynland |
Munisipaliteit | Langeberg |
Stigting | 1856[1] |
Oppervlak | |
• Totaal | 32,71 km2 (12,63 vk. myl) |
Bevolking (2011)[2] | |
• Totaal | 15 176 |
• Digtheid | 464/km2 (1 200/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 16.4% |
• Indiërs/Asiërs | 0.5% |
• Bruin mense | 75.7% |
• Swart mense | 6.4% |
• Ander | 1.0% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 91.2% |
• Engels | 5.5% |
• Xhosa | 1.5% |
• Ander | 1.9% |
Poskode (strate) | 6720 |
Skakelkode | 023 |
Webwerf | http://www.montagu-ashton.info |
Sluit