Jean-Baptiste Dutrou-Bornier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jean-Baptiste Onésime Dutrou-Bornier (19 November 1834 – 6 Augustus 1876) was ’n Franse seevaarder wat in 1868 op Paaseiland gaan woon en ’n groot deel van die grond opgekoop het. Hy het baie lede van die Rapa Nui-volk laat verwyder en die eiland in ’n skaapplaas omskep.