From Wikipedia, the free encyclopedia
Jean-Pierre Louis Rampal (7 Januarie 1922 – 20 Mei 2000) was 'n Franse fluitspeler. Hy word daarmee gekrediteer dat hy "die Westerse konsertfluit se aansien en gewildheid as solo klassieke instrument herstel het na dit wat dit voor die 19de eeu geniet het."[1]
Jean-Pierre Rampal | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Jean-Pierre Louis Rampal |
Gebore | Marseille, Frankryk | 7 Januarie 1922
Sterf | 20 Mei 2000 (op 78) Parys, Frankryk |
Beroep(e) | fluitspeler |
Jare aktief | 1940s–2000 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.