Jessie Duarte
Suid-Afrikaanse politikus / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jessie Yasmin Duarte (gebore 19 September 1953 - 17 Julie 2022) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en sedert 2012 die adjunk-sekretaris-generaal van die African National Congress (ANC).[1] Sy was ook 'n beroemde anti-apartheid-aktivis, 'n spesiale assistent van Nelson Mandela, 'n lid van die uitvoerende raad (LUR) in Gauteng, 'n ambassadeur na Mosambiek en 'n woordvoerder van die ANC.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Persoonlike besonderhede ...
Jessie Duarte | |
Adjunk-sekretaris-generaal van die African National Congress | |
Ampstermyn Desember 2012 ā Julie 2022 ā | |
Voorafgegaan deur | Thandi Modise |
---|---|
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Yasmin Dangor 19 September 1953 Johannesburg, Transvaal |
Sterf | 17 Julie 2022 (op 68) Johannesburg, Gauteng |
Politieke party | African National Congress |
Sluit