Jill Biden
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jill Tracy Jacobs Biden [1] (voorheen Stevenson; gebore op 3 Junie 1951) is 'n Amerikaanse opvoeder wat die dienende Amerikaanse presidentsvrou is. Sy was voorheen die Tweede Dame van die Verenigde State van 2009 tot 2017.
Kitsfeite President, Voorafgegaan deur ...
Jill Biden | |
Biden in 2021 | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 20 Januarie 2021 | |
President | Joe Biden |
---|---|
Voorafgegaan deur | Melania Trump |
Tweede Dame van die Verenigde State | |
Ampstermyn 20 Januarie 2009 – 20 Januarie 2017 | |
Visepresident(e) | Joe Biden |
Voorafgegaan deur | Lynne Cheney |
Opgevolg deur | Karen Pence |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 3 Junie 1951 (1951-06-03) (72 jaar oud) Hammonton, New Jersey, V.S.A. |
Politieke party | Demokraat |
Eggenoot/-note | Bill Stevenson (1970–1975) Joe Biden (trou 1977) |
Kind(ers) | Ashley Biden Beau Biden Hunter Biden |
Alma mater | Universiteit van Delaware (BA, EdD) West Chester University (MEd) Villanova University (MA) |
Handtekening |
Sluit