Johan Stemmet
Suid-Afrikaanse televisie aanbieder / From Wikipedia, the free encyclopedia
Johannes Carl (Johan) Stemmet (gebore op 9 Februarie 1952) is 'n Suid-Afrikaanse TV-aanbieder, regisseur, sanger en liedjieskrywer.[1] Sedert hy die televisiewêreld in 1980 betree het, het hy reeds 54 000 uitsaaiminute vervaardig.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Gebore ...
Johan Stemmet | |
---|---|
Johan Stemmet op stel | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 9 Februarie 1952 (1952-02-09) (71 jaar oud) Springbok, Namakwaland |
Beroep(e) | Sanger, TV-aanbieder |
Jare aktief | 1971 – |
Webwerf | johanstemmet.co.za |
Sluit