Johannes de Ridder
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ds. Johannes de Ridder (Rotterdam, Nederland, 9 Oktober 1833 – Standerton, Transvaal, 30 Oktober 1896) was ’n Suid-Afrikaanse onderwyser van Nederlandse herkoms, predikant in die Gereformeerde Kerk en die stamvader van die klein familie De Ridder, van wie die argitek Johan de Ridder, ’n kleinseun van Johannes de Ridder, moontlik die bekendste lid was.
Kitsfeite Naam, Geboorte ...
Ds. Johannes de Ridder | |
Ds. Johannes de Ridder | |
Naam | Johannes de Ridder |
---|---|
Geboorte | 9 Oktober 1833 Rotterdam, Nederland, |
Sterfte | 30 Oktober 1896 (op 63) Standerton, Transvaal |
Kerkverband | Gereformeerd |
Gemeente(s) | Rustenburg, 1880–1896 Standerton, 1896 |
Jare aktief | 1880–1896 |
Kweekskool | Burgersdorp |
Sluit