KV55
From Wikipedia, the free encyclopedia
KV55 is 'n grafkelder in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Dit is in 1907 deur Edward R. Ayrton ontdek terwyl hy uitgrawings gedoen het vir die Amerikaanse miljoenêr-sakeman Theodore M. Davis.
Kitsfeite
KV55 | ||
Wegsteekplek van mummies | ||
Die vergulde houtkis van KV55. Die gesig en cartouche met die naam van die eienaar is in antieke tye geskend, wat daarop dui dat dit die liggaam van Achenaten kan wees. | ||
Ligging | Vallei van die Konings | |
Land | Egipte | |
Ontdek | 6 Januarie 1907 | |
Uitgrawings deur |
| |
Sluit