Kaap Morgan-vuurtoring
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kaap Morgan-vuurtoring is in 1964 opgerig. Die vuurtoring is ongeveer 5 km oos van Morganbaai aan die Wildekus en is onbeman en aktief.