Morganbaai
From Wikipedia, the free encyclopedia
Morganbaai is 'n kusdorpie geleë naby die Keiriviermond, 53 km noordoos van Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.[2]
Kitsfeite Morganbaai (en) Morgans Bay, Land ...
Morganbaai (en) Morgans Bay | |
---|---|
Morganbaai | |
Koördinate: 32°42′18″S 28°20′23″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Amathole |
Munisipaliteit | Groot Kei |
Stigting | 1822 |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,36 km2 (0,53 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 321 |
• Digtheid | 236/km2 (610/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 47.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.6% |
• Bruin mense | 0.6% |
• Swart mense | 47.5% |
• Ander | 4.1% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 47.9% |
• Engels | 40.7% |
• Afrikaans | 9.5% |
• Ander | 1.9% |
Poskode (strate) | Geen |
Poskode (posbusse) | 5292 |
Skakelkode | 043 |
Sluit