Kaapstad Internasionale Lughawe

From Wikipedia, the free encyclopedia

Kaapstad Internasionale Lughawemap

Die Kaapstad Internasionale Lughawe (IATA: CPT, ICAO: FACT) is die tweede grootste lughawe in Suid-Afrika na Johannesburg se O.R. Tambo Internasionale Lughawe en lê sowat 22 kilometer oos van die middestad. Die lughawe is in 1955 as die "DF Malan Lughawe" geopen en word later in die negentiger jare na Cape Town International Airport (CTIA) herdoop. Die volume van lugverkeer het sedert die jaar 1994 aansienlik toegeneem. Tans is daar jaarliks sowat 8,3 miljoen passasiers (2007) wat in Kaapstad aankom of vertrek. Daar word verwag dat die passasiersgetalle tot by die jaar 2015 tot 14 miljoen sal styg.

Kitsfeite Kaapstad Internasionale Lughawe Cape Town International Airport, IATA: CPT – ICAO: FACT ...
Kaapstad Internasionale Lughawe
Cape Town International Airport
Thumb
Kaapstad Internasionaal se nuwe sentrale terminaal en openbare vervoerplein
IATA: CPTICAO: FACT
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Airports Company South Africa
Bedien Kaapstad
Ligging Kaapstad, Suid-Afrika
Spil vir Mango
South African Express
Hoogte bo seevlak 151 vt / 46 m
Koördinate 33.9694°S 18.5972°O / -33.9694; 18.5972
Webtuiste www.acsa.co.za
Landkaart
Thumb
CPT
CPT

Ligging binne die Metropolitaanse Gebied van Kaapstad

Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
01/19 3 201 10 502 Teer
16/34 1 701 5 581 Teer
Statistieke (2012)
Passasiers 8 505 563
Lugbewegings 91 486
Lughawekapasiteit 14,5 miljoen per jaar
Ekonomiese en sosiale impak 1,2 miljard en 48 duisend[1]
Bronne: Passasierstatistiek,[2] Lugbewegings[3]
Sluit
Thumb
Internasionale verbindings
Thumb
Streeksverbindings

Kaapstad Internasionale Lughawe is die tweede spil van die Suid-Afrikaanse Lugdiens en is vir die meeste buitelandse toeriste die poort na Suid-Afrika.

Fotogalery

Verwysings

Eksterne Skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.