Die Kama (Russies: река́ Ка́ма) is 'n groot rivier in die Noord-Europese deel van Rusland en die langste linkersytak van die Wolga. Dit is 1 805 km lank.[1]
Kitsfeite
Kamarivier |
|
Oorsprong |
Udmurtia |
Monding |
Wolga |
Stroomgebied |
Rusland |
Lengte |
1 805 km |
Oorspronghoogte |
360 m |
Gemiddelde afloop |
4 100 m³/s |
Stroomgebiedopp. |
507 000 km² |
Kaart van die Wolga se stroomgebied met die Kamarivier verhelder |
Sluit