Kanton St. Gallen
From Wikipedia, the free encyclopedia
St. Gallen is een van die kantons van Switserland. Dit is in die ooste van die land geleë. Dit word gewoonlik met die afkorting SG weergegee.
Meer inligting Kaart, Kantonsvlag ...
Kaart | |
---|---|
Kantonsvlag | Kantonswapen |
Basiese gegewens | |
Ampstaal: | Duits |
Hoofstad: | St. Gallen |
Stigting: | 1803 |
Oppervlakte: | 2 0261 km² |
Bevolking: | 499 000 (31 Desember 2015)[1] |
Bevolkingsdigtheid: | 246 inwoners / km² |
Buitelanders: | 23,5 % (30 September 2015)[2] |
Werkloosheidsyfer: | 2,7 % (31 Desember 2015)[3] |
ISO 3166-2: | CH-SG |
Amptelike webwerf: | www.sg.ch |
Sluit