From Wikipedia, the free encyclopedia
Kassiteriet (ook bekend as tinsteen) is 'n mineraal met formule SnO2. Dit is die belangrikste tinerts en dit het die rutiel-struktuur (C4).
Kassiteriet | |
---|---|
Formule | SnO2 |
Onsuiwerhede | Fe,Ta,Nb,Zn,W,Mn,Sc,Ge,In,Ga |
Nickel-Strunz (10) | 4.DB.05 |
Kleur | swart, geel, bruin, rooi, wit |
Glans | diamantagtig, vetterig, amper metallies |
Hardheid | 6 -7 (Mohs) 1239 - 1467 kgf/mm2 (Vickers) |
Digtheid | 6,98 - 7,01 g/cm3 |
Optiese eienskappe | |
Dubbelbreking | eenassig (+) |
RI-waardes | nω = 1.990 - 2.010 nε = 2.093 - 2.100 [1] |
Kristallografie | |
Kristalsisteem | tetragonaal |
Ruimtegroep | P4₂/mnm |
Strukturbericht-kode | C4 |
Nommer | 136 |
Eenheidsel | a = 4.7382(4) Å, c = 3.1871(1) Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Die Kinta-dal van die skiereiland van Malakka (4°36′0″N 101°05′00″O) is 'n belangrike vindplek. Dit is 'n alluviale afsetting wat dalk 'n vyfde van die bekende tinvoorrade van die wêreld verteenwoordig. Die hele dal van 70 x 15 km is bedek met 'n dik alluvium wat kassiteriet bevat. Die gesteentes rondom die dal bevat ook are met kassiteriet en sulfiedhoudende kwarts en skiste. Daar is ook onreëlmatige pype wat kassiteriet bevat. Die tingehalte van die dal is nogtans belangriker.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.