![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/12/South_African_Minister_Khumbudzo_Ntshavheni_%2528cropped%2529.jpg/640px-South_African_Minister_Khumbudzo_Ntshavheni_%2528cropped%2529.jpg&w=640&q=50)
Khumbudzo Ntshavheni
From Wikipedia, the free encyclopedia
Khumbudzo Phophi Silence Ntshavheni (gebore 30 Januarie 1977) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Sy is ook 'n partylid van die African National Congress.[1] Sy was van 2019 tot 2021 minister van kleinsake-ontwikkeling en is tans die minister van kommunikasie en digitale tegnologie.
Kitsfeite President, Voorafgegaan deur ...
Khumbudzo Ntshavheni | |
![]() Ntshavheni in 2023 | |
Minister van kommunikasie en digitale tegnologie | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 6 Augustus 2021 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Stella Ndabeni-Abrahams |
Waarnemende minister in die Presidensie | |
Ampstermyn 28 Januarie 2021 – 5 Augustus 2021 | |
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Jackson Mthembu |
Opgevolg deur | Mondli Gungubele |
Minister van kleinsake-ontwikkeling | |
Ampstermyn 30 Mei 2019 – 5 Augustus 2021 | |
Vise | Rosemary Capa |
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Lindiwe Zulu |
Opgevolg deur | Stella Ndabeni-Abrahams |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 30 Januarie 1977 (1977-01-30) (46 jaar oud) Sibasa, Suid-Afrika |
Politieke party | African National Congress |
Alma mater | Bradford University Randse Afrikaanse Universiteit |
Sluit