Koernakowiet
From Wikipedia, the free encyclopedia
Koernakowiet is 'n mineraal met 'n chemiese formule MgB3O3(OH)5.5H2O. Dit is na die Russiese chemikus Nikolai Koernakof genoem. Dit is die eerste keer in die provinsie Atiraoe van Kasakstan beskryf. Later is dit ook in Tibet, Turkye, Argentinië en Kalifornië aangetref.[2]
Meer inligting Portaal Geologie ...
Koernakowiet | |
---|---|
Koernakowiet | |
Formule | MgB3O3(OH)5.5H2O |
Kleur | wit; deurskynend |
Streep | wit |
Hardheid | 2,5 – 2 (Mohs) (standaard) |
Digtheid | 1,847 -1,852 g/cm3 |
Eenheidsel van die koernakowietstruktuur | |
Ruimtegroep | P1 |
Eenheidsel | a = 8.3479(1) Å, b = 10.6068(1) Å, c = 6.4447(1) Å
α = 98.846°, β = 108.981°, γ = 105.581°[1] |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Sluit