![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/e6/Anhydrous_copper%2528II%2529_acetate.jpg/640px-Anhydrous_copper%2528II%2529_acetate.jpg&w=640&q=50)
Koper(II)asetaat
chemiese verbinding / From Wikipedia, the free encyclopedia
Koper(II)asetaat is 'n sout van koper is sy +2 oksidasietoestand en etanoësuur. Die anhidraat het formule Cu(CH3CO2)2, maar die stof word dikwels gelewer as die monohidraat Cu(CH3CO2)2.H2O of 'n mengsel van die twee
Algemeen | |
---|---|
Naam | Koper(II)asetaat |
![]() |
![]() |
Chemiese formule | Cu(CH3CO2)2 |
Molêre massa | |
CAS-nommer | 142-71-2[1] |
Voorkoms | Deursigtige donkergroen vastestof [1] |
Reuk | reukloos[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a= 5.1486(3) Å b= 7.5856(6) Å,c= 8.2832(6) Å,α= 77.984(4)°,β= 75.911(8)°,γ=84.256(6)° |
Ruimtegroep | P1 |
Nommer | 2 |
Smeltpunt | ontbind 273 C [1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 1,88 [g/cm3] @ 20 C[1] |
Oplosbaarheid | 76,3 [g/L] @ 20C[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | geen[1] |
LD50 | >300-2 000 [mg/kg][1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal ![]() |
Versigtige verhitting tot ong. 100 C of droging oor P2O5 lewer die anhidraat.
Daar is ook basiese vorms van die verbinding of eintlik asetaathidroksiede soos Cu(CH3CO2)2.Cu(OH)2.2H2O
Hulle is almal blou of blougroen stowwe, hoewel hulle kleure effens verskil, en hulle is sedert eeue as verdigris as 'n gewilde kleurstof gebruik. Tradisioneel is verdigris vervaardig deur koper langdurig (weke of maande) aan asyn of asyndampe bloot te stel. Watter fasemengsel presies vervaardig is, veskil van geval tot geval. Die stowwe is oplosbaar in water en by indamping kristalliseer die monohidraat uit die oplossing.[2]