Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe (IATA: MQP, ICAO: FAKN) is noordoos van Nelspruit geleë. Dit is Mpumalanga se grootste en modernste lughawe, en het die Nelspruit-lughawe suidwes van die stad in 2008 vervang. Laasgenoemde word nie meer vir geskeduleerde passasiersvlugte gebruik nie.
Kitsfeite IATA: MQP – ICAO: FAKN, Opsomming ...
Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe | |||
---|---|---|---|
Die ingang na die lughawegebou | |||
IATA: MQP – ICAO: FAKN | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Siviel | ||
Operateur | Primkop Airport Management (Edms.) Bpk. | ||
Bedien | Mpumalanga | ||
Ligging | Naby Mbombela (Nelspruit) | ||
Spil vir | Airlink Fly Go-Air | ||
Hoogte bo seevlak | 2,829 vt / 862 m | ||
Koördinate | 25°23′0″S 31°06′20″O | ||
Webtuiste | http://www.kmiairport.co.za/ | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
05/23 | 10 171 | 3 100 | Teer |
Statistieke (2018) | |||
Passasiers | 271 809 | ||
Sluit