![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/c/c2/Corncrake2.jpg/640px-Corncrake2.jpg&w=640&q=50)
Kwartelkoning
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kwartelkoning (Crex crex) is 'n skaars trekvoël wat in langgrasveld en oop savanne leef. Die voël kom slegs in die oostelike gedeelte van Suider-Afrika voor en sy status word aangegee as kwesbaar. Die voël word 25 – 30 cm groot en weeg 130 - 200 gram. In Engels staan dit bekend as die Corn crake.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Kwartelkoning | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. crex |
Binomiale naam | |
Crex crex | |
![]() | |
Benaderde verspreiding
██ Broeigebied in die somer
██ Besoekers in die noordelike winter | |
Sinonieme[2] | |
Crex pratensis |
Sluit