LIBRIS
Sweedse nasionale katalogus wat deur die Nasionale Biblioteek van Swede in Stockholm bestuur word From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
LIBRIS (Library Information System) is ’n Sweedse nasionale katalogus wat deur die Nasionale Biblioteek van Swede in Stockholm bestuur word.[1] Dit is moontlik om sowat 6,5 miljoen titels landwyd te deursoek.[2]
Benewens ’n bibliografiese rekord vir elke boek of publikasie, bevat LIBRIS ook ’n lêer oor mense. Die masjienleesbare kode vir die katalogus is SE-LIBR, gewoonlik geskryf selibr.[3]
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads