Le Mans
From Wikipedia, the free encyclopedia
Le Mans is 'n stad in die noordweste van Frankryk met 144 500 inwoners (2005-sensus). Dit is die prefektuur (hoofstad) van die departement Sarthe en lê in die région Pays de la Loire.
Le Mans | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Koördinate | 48°1' N, 0°12' O |
Stigting (Édit d'union) | v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 52,81 vk km |
Hoogte bo seevlak | 38-134 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 144 500 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 754/vk km |
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Jean-Claude Boulard (PS) |
Amptelike webwerf | le mans.fr |
Le Mans lê nie ver van Orléans, Tours en Angers af nie en is bereikbaar via die snelweg E50, E402, E501 en E502.
- Katedraal
- Bevrydingsmonument
- Gallo-Romeinse muur