Leh
From Wikipedia, the free encyclopedia
Leh (Tibettaans: लेह / གླེ་) is 'n nedersetting in noordelike Indië met 'n bevolking van 27 513 (2001). Dit is in die omstrede deelstaat Jammu en Kasjmir aan die oewer van die Indus geleë.
Kitsfeite Leh གླེ་, Land ...
Leh གླེ་ | |
---|---|
Stad | |
Die ruïnes van die koninklike paleis in Leh. | |
Koördinate: 34°08′43″N 77°34′03″O | |
Land | Indië |
Deelstaat | Jammu en Kasjmir |
Distrik | Leh |
Regering | |
• Burgemeester | Saugat Biswas |
Oppervlak | |
• Totaal | 45 110 km2 (17 420 vk. myl) |
Hoogte | 3 500 m (11 500,43,41 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 27 513 |
• Digtheid | 0,61/km2 (1,6/vk. myl) |
Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
Webwerf | leh.nic.in |
Sluit