Tibettaans
From Wikipedia, the free encyclopedia
Tibettaans (ལྷ་སའི་སྐད་ lha-sa'i skad) is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 1,2 miljoen mense in Tibet (Volksrepubliek China), Bhoetan, Nepal en Indië gepraat word. Tibettaans is die amptelike taal van die outonome gewes Tibet en is verwant aan Dzongkha, die amptelike taal van Bhoetan. Tibettaans word in die Tibettaanse skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie. Vir die transliterasie van die Tibettaanse skrif word oorwegend die Wylie-transliterasie gebruik.
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tibettane.
Kitsfeite Tibettaans ལྷ་སའི་སྐད་ lha-sa'i skad, Amptelike status ...
Tibettaans ལྷ་སའི་སྐད་ lha-sa'i skad | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Volksrepubliek China Bhoetan Nepal Indië | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 1,2 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Sino-Tibettaans Tibeto-Birmaans Bodisj Tibettaans Sentraal-Tibettaans Tibettaans | |
Skrifstelsel: | Tibettaanse skrif | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Tibet (Volksrepubliek van China) | |
Gereguleer deur: | Komitee vir die Standaardisering van die Tibettaanse taal | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | bo | |
ISO 639-2: | bod | |
ISO 639-3: | bod | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sluit