Linux Mint
From Wikipedia, the free encyclopedia
Linux Mint is 'n bedryfstelsel vir persoonlike rekenaars, wat gebaseer is op (en versoenbaar is met) Ubuntu,[2] met geïntegreerde media codecs.[3] Linux Mint bevat ook verskeie ontwerpsverskille van Ubuntu Linux insluitend:
- 'n Unieke gebruikerskoppelvlak, insluitend die persoonlike "Mint menu"
- Die "Mint Tools", 'n versameling van stelselgereedskap ontwerp om die stelsel se bestuur en administrasie funksies makliker vir eindgebruikers te maak.
Kitsfeite
Linux Mint 19 ("Tara") | |
Webwerf: | linuxmint |
Maatskappy/ ontwikkelaar: | Linux Mint Span |
Bedryfstelsel-familie: | Linux |
Bronkodemodel: | Vrye en Oopbron Sagteware |
Jongste stabiele uitgawe: | 21.3[1] / 12 Januarie 2024 |
Platforms wat ondersteun word: | i386, AMD64, Ultrasparc T1, PowerPC, IA-64 |
Kerntipe: | Monolitiese kern |
Verstek-gebruikerskoppelvlak: | GNOME Grafiese Gebruikerskoppelvlak sowel as die KDE en XFCE Grafiese Gebruikerskoppelvlakke in spesiale weergawes |
Lisensie: | GPL en ander lisensies |
Status: | Tans aktief |
Sluit
Linux Mint is beskikbaar vir aflaai in die vorm van ISO-beelde wat gebruik kan word om Live DVD's of Live USBs te skep.