Lubbers II-kabinet
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Lubbers II-kabinet, die Nederlandse kabinet wat regeer het van 1986 tot 1989, het uit lede van die CDA en die VVD bestaan.
Die Eerste Minister en minister van Algemene Sake was Ruud Lubbers van die CDA-party gewees.
Die vise-premier was Rudolf de Korte (ook minister van Ekonomiese Sake) van die VVD-party gewees.