From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Maanvis (Mene maculata) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Moonfish.
Maanvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | (Bateson, 1885) |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | Mene |
Spesie: | M. maculata |
Binomiale naam | |
Mene maculata | |
Sinonieme | |
Die kop en lyf is silwer en die rugkant van die vis is blou-groen gekleur met drie rye donker kolle op. Die vis word 25 cm groot.
Die onvolwasse vissies eet soöplankton en die volwasse visse eet skaaldiere. Die vis kom in skole voor en is gewilde voedsel in Indië en Asië.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.