Madeirastormswael
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Madeirastormswael (Oceanodroma castro) is 'n stormswael en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 20 cm groot en weeg 35 - 48 g met 'n vlerkspan van 44 - 47 sentimeter. Die voël broei op eilande in tropiese en matige Atlantiese- en Stille Oseaan. In Engels staan die voël bekend as Band-rumped storm-petrel. Die voël is nog net 1 keer opgeteken op 'n eiland naby Lüderitz.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Madeirastormswael | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. castro |
Binomiale naam | |
Oceanodroma castro (Harcourt, 1851) | |
Sluit