Makadamia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Makadamia is 'n genus van vier spesies van bome inheems aan Australië wat deel uitmaak van die plantfamilie Proteaceae.[1][2]
Kitsfeite Makadamia, Wetenskaplike klassifikasie ...
Makadamia | |
---|---|
Macadamia integrifolia neute aan die boom | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Macadamia F.Muell. |
Spesies | |
|
Sluit
Hulle is endemies aan noordoostelike Nieu-Suid-Wallis en die sentrale en suidoostelike Queensland.
Die boom is kommersieel belangrik vir sy vrugte, genoem makadamianeute.