Maori (taal)

From Wikipedia, the free encyclopedia

Maori (taal)
Remove ads

Māori of te reo Māori (ˈmaːoɾi, te ˈɾeo ˈmaːoɾi, ), algemeen kort te reo ("die taal") genoem, is die taal van Nieu-Seeland se inheemse Māori-bevolking. Dit is saam met Engels 'n amptelike taal van Nieu-Seeland.

 

Kitsfeite Māori te reo Māori, Amptelike status ...
Thumb
Māori-sprekers volgens die 2013-sensus:

 Minder as 5%

 Meer as 5%

 Meer as 10%

 Meer as 20%

 Meer as 30%

 Meer as 40%

 Meer as 50%

Taalkundiges klassifiseer Māori as 'n Oos-Polinesiese taal wat nou verwant aan Cookeilandse Māori, Tuamotuaans en Tahitiaans is. Dit is ietwat minder verwant aan Hawais en Marquesaans en het daarnaas nog 'n los verbintenis met die tale van Wes-Polinesië, waaronder Samoaans, Tokelauaans, Niuies en Tongaans.

Volgens die Māori-taalkommissie het die aantal volwasse sprekers, wat Māori vlot kan praat, in 1995 tot sowat 10 000 gedaal.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads