Maria van Boergondië (13 Februarie 145727 Maart 1482) was die dogter en enigste erfgenaam van Karel die Stoute.

Kitsfeite Dinastie, Bewind ...
Maria van Boergondië
Hertog van Brabant, Limburg, Lotaringe, Luxemburg en Gelre; Markgraaf van Namen; Paltsgraaf van Boergondië; Gravin van Artesië, Vlaandere, Charolais, Henegouwen, Holland, Zeeland en Zutphen
Maria van Boergondië
Maria van Boergondië
Niklas Reiser (1500)
Dinastie Valois
Bewind 5 Januarie 147727 Maart 1482
Gebore 13 Februarie 1457
Brussel, Brabant
Gesterf 27 Maart 1482
Kasteel van Wijnendale, Vlaandere
Begrawe 3 April 1482
Onze Lieve Vrouw Kerk in Brugge, Vlaandere
Voorganger Karel die Stoute
Opvolger Filips I van Kastilië
Eggenote Keiser Maksimilian I
Kinders Filips I van Kastilië, Margarete van Oostenryk
Vader Karel die Stoute
Moeder Isabella van Bourbon
Sluit

Ná die dood van haar pa, wat in die Slag van Nancy dood is, het die Franse koning Lodewyk XI begin al haar erflande wat onder die Franse kroon was, soos die hertogdom Boergondië self, oor te neem. Sy het in 1477 met Keiser Maksimilian I uit die huis van Habsburg getrou om haar erfenis te red. Die Boergondiese en die Habsburgse erflande smelt saam.

Filip die Skone, (Filip I van Kastilië) (22 Junie 1478 - 25 September 1506) was die seun van Maria van Boergondië.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.