1457
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1457 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 57ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1457 |
| ◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1452 | 1453 | 1454 | 1455 | 1456 | ◄ 1457 ► | 1458 | 1459 | 1460 | 1461 | 1462 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1457 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
Heilige Romeinse Ryk
- Die Morawiese kerk word gestig in wat nou Slowakye is.
China
- Keiser Yingzong herkry die mag as keiser van China[1]
Geboortes
- 28 Januarie – Hendrik VII, koning van Engeland († 1509).
- 13 Februarie – Maria van Boergondië, die dogter van Karel die Stoute († 1482).
Sterftes
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads