Marin Mersenne
Franse priester, wiskundige, teoloog, filosoof en wetenskaplike. / From Wikipedia, the free encyclopedia
Marin Mersenne (Oizé, 8 September 1588 – Parys, 1 September 1648) was 'n Franse priester, wiskundige, teoloog, filosoof en wetenskaplike. Hy speel 'n belangrike rol in die verspreiding van wiskundige en wetenskaplike kennis. Sy eie wiskundige bydrae is die Mersenne-priemgetalle.
Kitsfeite Gebore, Oorlede ...
Marin Mersenne | |
Gebore | (1588-09-08)8 September 1588 Oizé, Maine, Frankryk |
---|---|
Oorlede | 1 September 1648 (op 59) Parys, Frankryk |
Nasionaliteit | Frankryk |
Vakgebied | Filosofie, wiskunde, natuurkunde, sterrekunde, teologie, musikologie |
Bekend vir | Akoestiek, Mersenne-priemgetalle |
Sluit