Marzanne Leroux-Van der Boon
Suid-Afrikaanse skrywer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Marzanne Leroux-Van der Boon (gebore Marthé Suzanne Steenkamp; 26 Desember 1940 – 17 Augustus 2022) was 'n Afrikaanse skrywer. Sy het in Vredehoek, Kaapstad gewoon en is bekend vir haar romantiese novelles wat handel oor etniese en aktuele kwessies. Sy het 'n passie vir Israel, vier van haar boeke van die afgelope jare het in dié land afgespeel.[1]
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Marzanne Leroux-Van der Boon | |
---|---|
Gebore | Marthé Suzanne Steenkamp (1940-12-26)26 Desember 1940 |
Sterf | 17 Augustus 2022 (op 81) |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep | Skrywer |
Bekend vir | Boeke |
Sluit