Matlockiet is 'n seldsame sekondêre loodmineraal met formule PbFCl.

Meer inligting Optiese eienskappe, Kristallografie ...
Matlockiet
 
FormulePbFCl  
Kleurkleurloos, liggeel 
Glansadamantyn, perlagtig 
Hardheid2,5 - 3 (Mohs) 
Digtheid7,12 g/cm3 
Smeltpunt601 C 
Optiese eienskappe 
Transparansiedeursigtig, deurskynend 
Dubbelbrekingeenassig 
RI-waardesnω = 2.150 nε = 2.040 
Kristallografie 
RuimtegroepP4/nmm 
Strukturbericht-kodeE0 
Eenheidsela = 4.11 Å, c = 7.23 Å 
* Lys van minerale
Portaal Geologie
Sluit

Dit word in Suid-Afrika in die silwermyngebied Argent, naby Delmas in Mpumalanga aangetref.[1]

Struktuur

Vierkantige antiprisma

Dit het 'n tetragonale struktuur wat die argetipe is van die strukturbericht-klassifikasie se E0-struktuur.[2]

Die loodatoom het 'n negevoudige omringing wat as 'n enkelvoudiggekapte vierkantige antiprisma beskryf kan word. Aan een kant het die atoom 'n vierkant van fluooratome op 'n afstand van 2,906 A. Aan die ander kant 'n vierkant van chlooratome op 'n afstand van 3,089 A. Hierdie vierkant is 90 grade gedraai ten opsigte van die fluoorvierkant. Reg bo die chloorvierkant is 'n vyfde chlooratoom op 'n effens groter afstand van 3,216 A.[3]

Atoomposisies: [4][5]

Meer inligting atoom, x ...
atoomxyzenxyz
Pb¼¼u¾¾uu=0.2058
Cl¼¼v¾¾vv=.6497
F¼¾0¾¼0
Sluit

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.