Mega, afgekort as M, is 'n voorvoegsel wat gebruik word in die SI-stelsel en verteenwoordig 'n ordegrootte van 106, oftewel 'n miljoen. As voorbeeld: een megawatt word afgekort as 1 MW.
In informatika word mega soms gebruik om 'n hoeveelheid van 1 048 576, oftewel 220, aan te dui (byvoorbeeld 1 MG = 1 megagreep = 1024 killogrepe). Dit is egter nie heeltemal korrek nie. 'n Dergelike getal sal eerder as MiG (mebigreep) aangee moet word.
Die voorvoegsel word sedert 1960 gebruik; die naam is afgelei van die Griekse μέγας (megas) vir groot.
Meer inligting SI-eenhede, Voorvoegsel ...
SI-eenhede |
Voorvoegsel |
Basis 1 000 |
Basis 10 |
Desimaal |
Afrikaanse woord |
Aanvaar[nota 1] |
Naam |
Simbool |
Kort skaal |
Lang skaal |
jotta |
Y |
1 0008 |
1024 |
1 000 000 000 000 000 000 000 000 |
septiljoen |
kwadriljoen |
1991 |
zetta |
Z |
1 0007 |
1021 |
1 000 000 000 000 000 000 000 |
sekstiljoen |
triljard |
1991 |
eksa |
E |
1 0006 |
1018 |
1 000 000 000 000 000 000 |
kwintiljoen |
triljoen |
1975 |
peta |
P |
1 0005 |
1015 |
1 000 000 000 000 000 |
kwadriljoen |
biljard |
1975 |
tera |
T |
1 0004 |
1012 |
1 000 000 000 000 |
triljoen |
biljoen |
1960 |
giga |
G |
1 0003 |
109 |
1 000 000 000 |
biljoen |
miljard |
1960 |
mega |
M |
1 0002 |
106 |
1 000 000 |
miljoen |
1873 |
kilo |
k |
1 0001 |
103 |
1 000 |
duisend |
1795 |
hekto |
h |
1 0002/3 |
102 |
100 |
honderd |
1795 |
deka |
da |
1 0001/3 |
101 |
10 |
tien |
1795 |
|
1 0000 |
100 |
1 |
een |
– |
desi |
d |
1 000−1/3 |
10-1 |
0,1 |
tiende |
1795 |
senti |
c |
1 000−2/3 |
10−2 |
0,01 |
honderdste |
1795 |
milli |
m |
1 000−1 |
10−3 |
0,001 |
duisendste |
1795 |
mikro |
μ |
1 000−2 |
10−6 |
0,000 001 |
miljoenste |
1873 |
nano |
n |
1 000−3 |
10−9 |
0,000 000 001 |
biljoenste |
miljardste |
1960 |
piko |
p |
1 000−4 |
10−12 |
0,000 000 000 001 |
triljoenste |
biljoenste |
1960 |
femto |
f |
1 000−5 |
10−15 |
0,000 000 000 000 001 |
kwadriljoenste |
biljardste |
1964 |
atto |
a |
1 000−6 |
10−18 |
0,000 000 000 000 000 001 |
kwintiljoenste |
triljoenste |
1964 |
zepto |
z |
1 000−7 |
10−21 |
0,000 000 000|000 000 000 001 |
sekstiljoenste |
triljardste |
1991 |
jokto |
y |
1 000−8 |
10−24 |
0,000 000 000 000 000 000 000 001 |
septiljoenste |
kwadriljoenste |
1991 |
|
|
Sluit
Voorvoegsels wat voor 1960 in gebruik was, het voor SI bestaan. In 1873 is die sentimeter-gram-sekonde-stelsel in gebruik geneem.