Menslike figuur
From Wikipedia, the free encyclopedia
In estetika, behels die menslike figuur of menslike vorm in kuns, beeldhouwerk en ander kunsvorme 'n studie van en waardering van die skoonheid van die menslike liggaam in sy uitbeelding of voorstelling. Die studie behels 'n waardering van die liggaamsvorm, insluitend menslike posisies: sit, staan of selfs slaap en bewegings: loop, hardloop, dans ens. Immanuel Kant verwys na die menslike figuur as die ideaal van skoonheid.[1] Die menslike figuur voldoen baie goed aan die wet wat bepaal dat vorm funksie volg, wat geglo is om die gevolg van evolusie oor duisende geslagte te wees.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |