Molekulêre wolk'n soort interstellêre wolk / From Wikipedia, the free encyclopedia ’n Molekulêre wolk is ’n soort interstellêre wolk waarvan die digtheid en grootte die vorming van molekules, gewoonlik molekulêre waterstof (H2), moontlik maak. ’n Deel van die Molekulêre Wolk Taurus.[1] Saamgestelde foto wat jong sterre wys in en om die Molekulêre Wolk Cepheus B.
’n Molekulêre wolk is ’n soort interstellêre wolk waarvan die digtheid en grootte die vorming van molekules, gewoonlik molekulêre waterstof (H2), moontlik maak. ’n Deel van die Molekulêre Wolk Taurus.[1] Saamgestelde foto wat jong sterre wys in en om die Molekulêre Wolk Cepheus B.