From Wikipedia, the free encyclopedia
Moshoeshoe I Internasionale Lughawe (IATA: MSU, ICAO: FXMM) is 'n internasionale lughawe wat Maseru, die hoofstad van Lesotho, bedien. Die lughawe is vernoem ter ere van Moshoeshoe I, koning van Lesotho van 1822 tot 1870. Dit is in die dorp Mazenod, 18 km suidoos van die middestad van Maseru.
Land | Lesotho |
---|---|
Geleë in administratiewe eenheid | Mazenod, Lesotho |
Geografiese ligging | 29°27′44″S 27°33′9″E |
Openingsdatum | 1985 |
Plek wat deur vervoerspilpunt bedien word | Maseru |
IATA-lughawekode | MSU |
ICAO-lughawekode | FXMM |
Die lughawe lê op 'n hoogte van 1 630 m bo gemiddelde seevlak. Dit het twee asfaltaanloopbane: 04/22 wat 3 200 by 45 meter en 11/29 wat 1 010 by 23 meter meet.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.