Airlink
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Airlink is 'n lugredery wat in Johannesburg, Suid-Afrika geregistreer is. Dit is in privaatbesit en het ontwikkel tot Suid-Afrika se eerste voedernetwerk wat gemik is op die verbinding van kleiner dorpe, streekssentrums en spille deur die hele Suider-Afrika. Dit het voorheen kodedeel- en skedulekoördineringsooreenkomste met die Suid-Afrikaanse Lugdiens gehad.
Remove ads
Bestemmings



Airlink bedien die volgende bestemmings:[2]
- Bloemfontein – Bram Fischer Internasionale Lughawe
- Durban – Koning Shaka Internasionale Lughawe
- George – George-lughawe
- Johannesburg – O.R. Tambo Internasionale Lughawe Spil
- Kaapstad – Kaapstad Internasionale Lughawe
- Kimberley – Kimberley-lughawe
- Nelspruit – Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe
- Oos-Londen – Oos-Londenlughawe
- Pietermaritzburg – Pietermaritzburg-lughawe
- Phalaborwa – Hendrik Van Eck-lughawe
- Polokwane – Polokwane Internasionale Lughawe
- Port Elizabeth – Port Elizabeth-lughawe
- Skukuza – Skukuza-lughawe (sedert 2 Junie 2014)[4]
- Mthatha – Mthatha-lughawe
- Upington – Upington-lughawe
- Manzini – Matsapha-lughawe
- Maseru – Moshoeshoe I Internasionale Lughawe
- Antananarivo – Ivato Internasionale Lughawe
- Beira – Beira-lughawe
- Maputo – Maputo Internasionale Lughawe
- Nampula – Nampula-lughawe
- Pemba – Pemba-lughawe
- Tete – Chingozi-lughawe
- Vilankulo – Vilankulo-lughawe [3]
- Livingstone – Livingstone Internasionale Lughawe
- Lusaka – Lusaka Internasionale Lughawe
- Ndola – Ndola-lughawe
- Bulawayo – Joshua Mqabuko Nkomo Internasionale Lughawe
- Harare – Robert Gabriel Mugabe Internasionale Lughawe
Remove ads
Vloot
Die Airlinkvloot bestaan uit die volgende vliegtuie soos op 8 Januarie 2014:[5]
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads