Mr. T
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mr. T (gebore 1952) is 'n Afro-Amerikaanse akteur en professionele stoeier. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rocky III (1982), Not Another Teen Movie (2001), en Cloudy with a Chance of Meatballs (2009), en in die televisiereeks The A-Team (1983).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Mr. T | |
Mr. T in April 2014 | |
Geboortenaam | Laurence Tureaud[1] |
---|---|
Geboorte | 21 Mei 1952 (1952-05-21) (72 jaar oud) Chicago, Illinois, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en professionele stoeier |
Aktiewe jare | 1980–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit