NG gemeente Prins Albert
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die NG gemeente Prins Albert is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk wat op 24 November 1842 van die NG gemeente Beaufort-Wes afgestig is as die 19de gemeente in wat tans die Sinode van Wes-en-Suid-Kaapland is en slegs die 29ste gemeente in die hele Kerk.